nuus

Die plaaswedloop is ‘n jaarlikse instelling. Elke jaar, die dag na die Beesloop kom ons gemeenskap by mekaar vir hierdie byeenkoms. Hierdie wedloop is geskik vir die hele gesin en besorg jaarliks hope pret. Die Beesloop Plaaswedloop bestaan uit ‘n […]
Die Gr 6’e hou jaarliks ‘n Entrepreneurskapsdag waar hulle allerhande goed te koop aanbied. Daar is hope speletjies, heerlike eetgoed, verfrissende drinkgoed en baie pret om aan deel te neem. Hier leer hulle sommer van vroeg af om met geld […]
Ons Landsdiensklub is baie aktief, Leerders van Gr 4-7 kan aa die Landsdiensklub behoort. Vrydaemiddae is hul bymekaarkomtyd en dan waneer al die lekker aktiewiteite plaasvind. Die Waatlemoenfees is een van die hoogtepunte van die eerste kwartaal en die verkiesing van […]