Entrepreneursdag

Die Gr 6’e hou jaarliks ‘n Entrepreneurskapsdag waar hulle allerhande goed te koop aanbied. Daar is hope speletjies, heerlike eetgoed, verfrissende drinkgoed en baie pret om aan deel te neem. Hier leer hulle sommer van vroeg af om met geld te werk aangesien dit alles op- en aangeteken moet word.