Familie Prettrap

Ons jaarlikse Familie Prettrap vind weer plaas in die Nuydistrik. Soos altyd is dit heerlik en prettig. Almal van jonk tot oud kan deelgeneem. Dis juis na die prettrap dat ons kinders so entoesiasties geraak het dat hulle sommer aanhou oefen het en aan ander bergfietskompetisies begin deelneem het as Worcester-Oos se span. Die Familie Prettrap bestaan uit ‘n 5km, 16km asook ‘n 40km resies.

Volg ons op facebook vir meer inligting en fotos: Klik hier