Gholfdag

Daar word Jaarliks ‘n Gholfdag ge hou ten bate van Laerskool Worcester-Oos. Danksy almal se bydrae en die deelnemers is hierdie gebeurtenis elke jaar ‘n reuse sukses.