Kleuterkok

Die kleuterkok kompetisie loop jaarliks hand aan hand met die Beesloop. Vir die klein opkomende “sjeffies” daar buite, kom skryf gerus in. Kleuterkok word geborg deur SASKO.