Landsdiensklub

Ons Landsdiensklub is baie aktief, Leerders van Gr 4-7 kan aa die Landsdiensklub behoort. Vrydaemiddae is hul bymekaarkomtyd en dan waneer al die lekker aktiewiteite plaasvind.

Die Waatlemoenfees is een van die hoogtepunte van die eerste kwartaal en die verkiesing van Mn ren Me Taai.
Ons Landsdiens bestaan uit 4 liefdes. Ons liefde vir God, ons Medemens, die Natuur en die liefde vir Arbeid.
Hierdie 4 liefdes moet ons deur die loop van die jaar uitleef in ons klub med die aktiviteite wat ons bied.
Gedurende die kwartaal word daar ook kampe aangebied deur Wes-Kaap Landsdiens.

Gaan lees gerus meer oor Landsdiens Suid Afrika op hul webblad: https://www.landsdiens.co.za of gaan loer gerus na ons aktiewiteite deur die loop van die jaar op hul facebookblad: https://www.facebook.com/pg/WesKaaplandsdiens