SKOOLDRAG

GRAAD 1-3

laerskool worcester-oos kleredrag graad 1 tot 3

 DOGTERS EN SEUNS

SOMER

WINTER

1ste en 4de kwartaal 2de en 3de kwartaal
Broek Koningsblou broekie Volledige skoolsweetpak met reënbaadjie wanneer dit reën
Hemp Kortmou rooi gholfhemp Langmou of kortmou rooi gholfhemp
Sokkies Wit met rooi en blou strepies Wit met rooi en blou strepies
Skoene Oorwegend wit tekkie, skoolplakkie met gesiggies op of kaalvoet Oorwegend wit tekkie

GRAAD 4-7

laerskool worcester-oos skooldrag graad 4 tot 7

 DOGTERS

SOMER

WINTER

1ste en 4de kwartaal 2de en 3de kwartaal
Romp Geruite romp met blou spanbroek onderaan Volledige skoolsweetpak met reënbaadjie wanneer dit reën
Hemp Kortmou rooi gholfhemp Langmou of kortmou rooi gholfhemp
Sokkies Wit met rooi en blou strepies Wit met rooi en blou strepies
Skoene Oorwegend wit tekkie, skoolplakkie met gesiggies op of kaalvoet Oorwegend wit tekkie

 SEUNS

SOMER

WINTER

1ste en 4de kwartaal 2de en 3de kwartaal
Broek Koningsblou broek Volledige skoolsweetpak met reënbaadjie wanneer dit reën
Hemp Kortmou rooi gholfhemp Langmou of kortmou rooi gholfhemp
Sokkies Wit met rooi en blou strepies Wit met rooi en blou strepies
Skoene Oorwegend wit tekkie, skoolplakkie met gesiggies op of kaalvoet Oorwegend wit tekkie

Bykomstighede

Dogters mag slegs rooi of wit rekkies, knippies of kopbande dra.

Dogters mag slegs silwer of goue knopies of klein ringetjies as oorbelle dra.

In die winter mag alle leerders rooi handskoene, serpe en musse dra.

SPORTDRAG

Seuns

  • Rooi sporthemp
  • Koningsblou kortbroek
  • Skoolsokkies met rooi en blou strepies

Dogters

  • Rooi sporthemp
  • Koningsblou rompie met koningsblou spanbroek (LO)
  • Koningsblou kortbroek (atletiek)
  • Skoolsokkies met rooi en blou strepies
  • Rugbytrui
  • Koningsblou rugby-kortbroek

Seuns

  • Rooi sporthemp
  • Koningsblou qauntec-broek
  • Hokkiesokkies: lang, blou sokkies met rooi en wit strepies-omslag

Dogters

  • Rooi sporthemp
  • Koningsblou rompie met rooi spanbroek
  • Hokkiesokkies: lang, blou sokkies met rooi en wit strepies-omslag
  • Rooi sporthemp
  • Koningsblou rompie met koningsblou spanbroek
  • Wit sokkies met rooi en blou strepies
  • Oorwegend wit sporttekkies

Worcester-Oos-sportsakke is by verskaffers beskikbaar.

Koningsblou Worcester-Oos-sonbeskermer (visor) met skoolwapen.

SKOOLDRAG- / SPORTDRAGVERSKAFFERS

Hiermee 'n lys van verskaffers wat ons drag aanhou

Skool- en sportdragverskaffers
De Jagers Worcester
Riebeeckstraat 78, Worcester, 6850 | 023 342 1177

All 4 U Creations
Stockenströmstraat 51, Worcester, 6850 | 023 347 5481

Laslappies 
Kerkstraat 61, Worcester, 6850 | 023 342 6610

Beskikbaar op bestelling by die skool:

  • Handskoene
  • Serpe
  • Buffs
  • Sambrele