SKOOLTARIEWE
|
Per maand* |
Per kwartaal |
Per jaar |
---|---|---|---|
Speelgroepie (2dag) | R886 | R2 215 | R8 860 |
Speelgroepie (3dag) | R908 | R2 270 | R8 9080 |
Speelgroepie (5dag) | R1 130 | R2 825 | R11 300 |
Graad R – 7 | R1 130 | R2 825 | R11 300 |
* Alle leerders betaal skoolgeld
* Per maand, per kind
* Skoolgeld is vooruitbetaalbaar oor 10 maande vanaf 11 Februarie tot 1 November
* Vorms vir vrystelling @ 28 Februarie by Finansieskantoor ingehandig
NASORGTARIEWE
|
Per maand* |
Per kwartaal |
Per jaar |
---|---|---|---|
1 Kind | R858 | R2 145 | R8 580 |
2 Kinders | R1 046 | R2 615 | R10 460 |
3 Kinders | R1 078 | R2 695 | R10 780 |
4 Kinders | R1 110 | R2 775 | R11 100 |
* Per maand, per kind (in geval van 1 kind) oor 10 maande
- Dag tarief: R60 per leerder per dag
BANKBESONDERHEDE
LAERSKOOL WORCESTER-OOS
BANK: ABSA
REK NO: 044 049 0026
REK TIPE: TJEK
* Betaal asb. skoolgeld en nasorg apart, maar in dieselfde rekening. U sal ‘n verwysing nommer vir albei kry.
VERWYSING:
U kind se toelatingsnommer asook waarvoor inbetaling gemaak word
Betalings per debietorder kan met Mev Annalize Thiart, finansies@worcesteroos.co.za of 023-3470453, gereel word.